Toelating
Baie dankie vir u belangstelling in Laerskool De Hoop. Ons toelatingsbeleid kan gekry word op die onderstaande skakel. U is welkom om die skool te kontak vir verdere navrae by inskrywings@dehoopps.co.za.
De Hoop toelatings
2027 Graad 1 Aansoeke:
Die Administrasie van toelatings vir 2026 moet op die amptelike skooltoelatingsbestuursinligtingstelsel (SAMI) van die WKOD gedoen word. Ons versoek ouers vriendelik om ‘n kopie van die aansoekvorm te voltooi en te stuur na: inskrywings@dehoopps.co.za.
Vanaf 10 Maart – 14 April 2026
https://admissions.westerncape.gov.za/admissions/ADMISSION.login
