Laerskool De Hoop – Meer as net ’n skool
Ons skool wil graag ‘n plek wees waar elke leerder hul volle potensiaal in akademie, sport en kultuur kan ontwikkel. Of jy nou jonk of oud, groot of klein is, een ding is seker: De Hoop het ‘n plek in sy hart vir jou!
Lees Meer
A teacher affects eternity; he can never tell where his influence stops.