Nasorg
Waarom De Hoopnasorg?
- Dit bied ‘n veilige, liefdevolle en huislike omgewing vir leerders met werkende ouers.
- Dit is gerieflik en veilig vir leerders wat deelneem aan buitemuurse aktiwiteite.
Aanbiedinge
- Voldag Nasorg – Maandag tot Vrydag tot 18H00.
- Wagklasse – Maandag tot Vrydag tot 14H20. Hierdie opsie is slegs beskikbaar vir graad 1- en 2-leerders met ouer boeties en/of sussies in graad 4 tot 7.
- Twee dae per week – Twee spesifieke dae per leerder mag per week gekies word om Nasorg by te woon.
Ure
- Kwartale: 12:00 tot 18:00 (Maandag tot Vrydag)
- Vakansies: 07:00 tot 18:00 (Maandag tot Vrydag)
- Gesluit gedurende die Desembervakansie vanaf 15 Desember tot vroeg in Januarie.
Personeel
- 12 personeellede
Huiswerk
- In graadverband, aangebied onder toesig vanaf Maandag tot Vrydag.
- Ekstra huiswerkklas vir junior leerders wat buitemuurse aktiwiteite bywoon.
Middagete
- Gebalanseerde maaltye verskaf deur Westelike Provinsie Spyseniering.
- Daaglikse versnaperinge.
- Koue water/sappies.
Snoepie
- Slegs op Vrydae