De Hoop atlete maak ons trots by SA's Baie geluk aan Ryan Swanepoel, Mila Ueckermann en Johané van Blerk wat pragtig gevaar het by die SA's wat hierdie jaar aangebied was in die Paarl.

Ryan en Mila het beide 'n silwermedalje gekry in onderskeidelik die 1200m en gewigstoot. Ons is trots op hierdie atlete