Welkom by De Hoop Nasorg
WAAROM DE HOOP NASORG?
- ‘n Veilige, liefdevolle en huislike omgewing vir leerders met werkende ouers.
- Dit is gerieflik en veilig vir leerders met buitemuurse aktiwiteite / sport.
AANBIEDINGE:
- Uurliks: Leerders wat wag vir ouer boeties / sussies.
- Daagliks: Leerders wat somtyds die nasorg se dienste gebruik. (Slegs sekere dae in ‘n week / maand).
- Voltyds: Leerders wat op ‘n permanente basis nasorg bywoon.
URE:
- Kwartale: 12:00 tot 18:00 (Maandag tot Vrydag)
- Vakansies: 07:00 tot 18:00 (Maandag tot Vrydag)
- Gesluit gedurende die Desember vakansie vanaf 15 Desember tot vroeg in Januarie.
PERSONEEL:
- 12 personeellede
ETES:
- Gebalanseerde maaltye verskaf deur Westelike Provinsie Spyseniering.
- Daaglikse versnaperinge
- Koue water / sappies
HUISWERK:
- In graadverband aangebied vanaf Maandae tot Vrydae.
- Ekstra huiswerkklas vir junior leerders wat buitemuurse aktiwiteite / sport bywoon.
- Ekstra huiswerkklas vir senior leerders wat buitemuurse aktiwiteite / sport bywoon.
SNOEPIE:
- Slegs op Vrydae.
NAVRAE:
Amanda Lourens
NASORGHOOF
071 394 8166 (12:00 - 17:30)
076 7408 403 (12:00 - 17:30)
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.